Login
Password
Sources on this Page

> Headlines by Category

 Home / Regional / Africa / Namibia

You are using the plain HTML view, switch to advanced view for a more complete experience.

Spikers konings op die baan

Die Nasria Spikers ontspan as pas gekroonde kampioene van die mansafdeling waarin 24 spanne by die afgelope naweek se Windhoek Draught Volleyball for All-toernooi by die DTS-bane ingeskryf het. Voor sit Rainier Erdmann, Michael de Koe, Gerhard van Wyk en Arthur de Koe.

Kategorie: 
Van Rooyen is baarse se baas

Die Namibiese Baarshengelvereniging het die afgelope Saterdag sy eerste nasionale kompetisie by die Oanobdam wes van Rehoboth aangebied nadat Bank Windhoek verlede week sy borgskap aangekondig het.

Kategorie: 
Staatswerkers bekommerd oor ‘aftreeplan’

Augetto Graig

Kategorie: 
Demokrasie nie wondermiddel

Helené Bam - “As verkose verteenwoordigers van die mense van die land, moet ons seker maak ons gebruik ons demokratiese instellings om hul drome te bewaarheid.”
Só het pres. Hage Geingob gister by die amptelike opening van die derde sitting van die sesde parlement in Windhoek gesê.

Kategorie: 
Voorblad vir 10 Februarie

Voorblad vir 10 Februarie

Kategorie: 
Kus se klubs skud hul vere reg

Des Erasmus - Op die drumpel van die 2016-seisoen is rugby op die kusdorpe Walvisbaai en Swakopmund op en wakker.

Kategorie: 
A nation that saves is a nation that grows

“Economic growth is a country’s capacity to increase the productivity of goods and services in comparison with a previous time period.

Kategorie: 
Man pleit onskuldig aan mesmoord

Jessica Botes - Mnr. Bryan Rickerts het Dinsdag in die hoërhof geweier om op ’n klag van moord te pleit, omdat hy glo nie kan onthou wat gebeur het nie.

Kategorie: 
Berg Aukas: Plaaswerkers haweloos

Tanja Bause op Grootfontein - Sowat 75 volwassenes en verskeie kinders het gister vir die tweede nag voor die geslote hekke van die Berg Aukas-plaas langs die pad buite Grootfontein oornag, nadat ’n balju en die polisie hulle van die plaas verwyder het.

Kategorie: 
Uwe Herbert word gegroet

Helené Bam

Kategorie: 
Post Selected Items to:

Showing 10 items of about 2300

home  •   advertising  •   terms of service  •   privacy  •   about us  •   contact us  •   press release design by Popshop •   Official PR partner PRNews.io •   © 1999-2016 NewsKnowledge